The Misfits

Misfits
The Misfits in 2010
Agtergrondinligting
OorsprongLodi, New Jersey, Verenigde State
Jare aktief1977–1983, 1995–nou
Webwerfmisfits.com

The Misfits is 'n Amerikaanse horror punk/metal groep gestig in 1977 in Lodi, New Jersey. Die oorspronlike lede was sanger Glenn Danzig, baskitaarspeler Jerry Only, en tromspeler Manny Martínez. Danzig en Jerry Only was die enigste permanente lede in hul eerste ses jaar, en die groep het menigde lede-veranderinge gehad oor die jare.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy